- hoe met die kerk reageer?
[Hieronder is 'n ope brief van Andre Bekker, waarin hy wys op die gevaarlike manupilasie taktiek van die goddelose Gay agenda en ook die kerk uitdaag om waarlik in liefde te reageer teenoor hierdie gebroke mense. Dit behels nie die ontkenning van sonde nie, want liefde wat sonde akkommodeer is eintlik haat.]

‘n Ope Brief aan die Kerkleiers van Suid-Afrika
Geagte Leser,
Ek is van mening dat die kerk se hantering van sake soos egskeiding die weg gebaan het vir die dilemma waarin die kerk hom vandag met homoseksualiteit bevind. Die debat oor homoseksualiteit is van groot belang. Die uitkoms gaan bepaal hoe sondige praktyke soos pedofilie, poliamorie (meervoudige huweliksmaats), bloedskande en bestialiteit in die nabye toekoms hanteer gaan word.