BAIE WELKOM!

Deel in die ryk seëninge uit God se WOORD! Dit sal ook lekker wees om van jou te hoor! Neem dus vrymoedigheid om kommentaar te lewer (by OPMERKINGS), maar doen dit asseblief altyd op 'n smaakvolle en verantwoordbare manier. Onbeheerste galbrakery sal nie geplaas word nie... Die opinies hier uitgespreek is my eie tensy duidelik anders vermeld. Hierdie webjoernaal is nie 'n amptelike spreekbuis van die NG Kerk in Namibië of die Tsumeb gemeente nie.
Wys tans plasings met die etiket Evangelistiese visie. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Evangelistiese visie. Wys alle plasings

Donderdag 10 April 2014

VERKIESING 2014

na die verkiesing gaan Suid-Afrika steeds ‘n goddelose regering hê!

Dis nie nodig om ‘n profeet of politieke ontleder te wees nie – met sekerheid kan gesê word dat Suid-Afrika na die 2014 verkiesing nog steeds ‘n goddelose regering gaan hê... Die groot vraag is dus nie wie die land gaan regeer nie, maar hoe moet God se kinders binne ‘n goddelose staatsbestel  en onder ‘n heidense bewind optree?