BAIE WELKOM!

Deel in die ryk seëninge uit God se WOORD! Dit sal ook lekker wees om van jou te hoor! Neem dus vrymoedigheid om kommentaar te lewer (by OPMERKINGS), maar doen dit asseblief altyd op 'n smaakvolle en verantwoordbare manier. Onbeheerste galbrakery sal nie geplaas word nie... Die opinies hier uitgespreek is my eie tensy duidelik anders vermeld. Hierdie webjoernaal is nie 'n amptelike spreekbuis van die NG Kerk in Namibië of die Tsumeb gemeente nie.

Vrydag 01 Januarie 2021

OORWINNING IN 2021


 Dis geen nuus nie. Die jaar 2020 het meer as die gewone kwota hartseer, probleme en onreg opgelewer. Wie of wat het die grootste skade en moeilikheid veroorsaak? Die Wuhan virus, Ramaphosa, Trump, Biden of was die ergste dalk dat die strande moes sluit? Die antwoord mag jou dalk verbaas! Maar dis die sleutel tot oorwinning....



Deel in hierdie gebed...








2 opmerkings:

  1. Ds Johannes ek sal graag hierdie gebed op skrif wil hê. As u dit het, kan u dit nie asseblief vir my aanstuur nie. Hierdie is eintlik 'n gebed wat ons gereeld kan bid.
    Baie dankie

    AntwoordVee uit
    Antwoorde
    1. Dankie vir terutgvoer. Ek het dit nie digitaal nie. Ek sal dit eers moet tik dan plaas ek dit sommer hier. Groete

      Vee uit

Jy is welkom om kommentaar te lewer. Hou dit kort, beleef en op die punt af.
As jy nie iewers geregistreer is nie, gebruik die anonymous opsie.