BAIE WELKOM!

Deel in die ryk seëninge uit God se WOORD! Dit sal ook lekker wees om van jou te hoor! Neem dus vrymoedigheid om kommentaar te lewer (by OPMERKINGS), maar doen dit asseblief altyd op 'n smaakvolle en verantwoordbare manier. Onbeheerste galbrakery sal nie geplaas word nie... Die opinies hier uitgespreek is my eie tensy duidelik anders vermeld. Hierdie webjoernaal is nie 'n amptelike spreekbuis van die NG Kerk in Namibië of die Tsumeb gemeente nie.
Wys tans plasings met die etiket Boek : Johan de Koning. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Boek : Johan de Koning. Wys alle plasings

Vrydag 01 November 2013

JOHAN DE KONING

- sy lewe as voetsoldaat op die voorposte van die evangelie verkondiging.

Dit was 'n baie groot voorreg om hierdie boek oor my Pa te skryf, wat verlede jaar oorlede is. Ek glo jy sal dit ook  baie geniet... 








JOHAN DE KONING - VERTELLINGS OOR ‘N EVANGELIE VOETSOLDAAT