tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.comments2024-03-13T08:21:47.598+02:00Woord-Skatte Gemyn op TsumebJohannes de Koninghttp://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comBlogger1201125tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-7273258215399773802024-03-13T08:21:47.598+02:002024-03-13T08:21:47.598+02:00Baie dankie, ek het volmaakte rus in Jesus en sy v...Baie dankie, ek het volmaakte rus in Jesus en sy volledige offer. Dis juis ter wille van Sy Naam dat ek valse evangelies en vals Jesusse ontbloot. Die Jesus wat die Israelvisie verkondig is 'n mensuitgedinkte Jesus wat ontwerp is om sekeres se plotieke agenda gedienstig te wees...Johannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-28796475836562435912024-03-12T08:58:43.626+02:002024-03-12T08:58:43.626+02:00Mag die skrywer van die artikel rus vind in Jesus....Mag die skrywer van die artikel rus vind in Jesus. Mag sy fokus skuif om die Here dieper te leer ken as om oordele uit te spreek teen oor ander mense. Amen Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-65098060288850259982024-03-05T15:01:01.408+02:002024-03-05T15:01:01.408+02:00Dit breek my hart dat mede volksgenote nog onder d...Dit breek my hart dat mede volksgenote nog onder die kerk se dwaalleringe vasgevang is.

God het seker 'n fout gemaak om ons te verlos by bloedrivier. Dink watter ander verhaal dit kon wees as ons hand geskud het met ons swart broers en hulle tot die Christendom bekeer het!? En as ons almal kon ondertrou met mekkaar en een volk, een kleur een ras word. Maar nou staan swart en wit alweer teen mekkaar. Vermenging is versoening! Of hoe?

Ons volk is moeg vir handskud met 'n volk wat net vernietig, afbreek en nou ons selfbehoud as volk bedreig. Van die dae van die voortrekkers wou wereld se magte ons vernietig. Ons het nie stand gehou en 'n volk gebou omdat ons vermeng het nie. Ons is 'n volk vandag omdat ons godvresende voorouers 'n vorm van apartheid gehandhaaf het. Verminging was nie net 'n skande vir hulle nie maar teen die woord van God.

Ek hoop en bid jy skrik eendag wakker vir die waarheid. Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-38863726704874533202024-02-09T10:32:31.362+02:002024-02-09T10:32:31.362+02:00Mag jy rus vind in Jesus, die enigste weg, waarhei...Mag jy rus vind in Jesus, die enigste weg, waarheid en lewe!Johannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-7823898897982938862024-02-08T16:34:18.103+02:002024-02-08T16:34:18.103+02:00Ek was in Hoërskool Bergvesting as kind.
Voor dit...Ek was in Hoërskool Bergvesting as kind.
Voor dit in die NG Kerk
Na dit in Lofdal buite Klerksdorp
Toe begin my Ma antieke geskiendis swot en daar leer ek van verskillende mense se vaste geloof in die belaglikste goed.
Toe word ek sommer maar n Ateis, want eerder “koud of warm, as lou” reg?
Ek het by n wonderwerk die lewe geskenk aan n perfekte dogtertjie, en toe ek in haar ogies kyk, TOE ontmoet ek die OORSPRONG van alles.
Aan elke bewonderaar van Dominee Gert:
Raak net n oomblik stil. Gaan binne u self, sonder ego, sonder meerwaardigheid of minderwaardigheid. Sonder woede (duidelik is julle kwaad) en soek daardie “Skeppers-Energie” wat in u woon. Daar is soveel vrede en rustigheid by daardie spesiale plek waar die Skepper u sal ontmoet. Dan sal alles duidelik raak, ook die pad wat die Afrikaner moes en nog moet stap.
Daar is baie in die wêreld eenvoudig net grillerig geword het omdat ons niemand wil “offend” nie, maar daar is ook baie grillerige goed in die wêreld omdat mense nie vir hulle self dink nie. U is nie spesiaal omdat u wit is nie. U is spesiaal omdat u in bestaan gekom het en wanneer alles wat materieel is vergaan, sal ons almal weer bymekaar wees. Soos in die primordial begin. Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-26370203372542815912024-01-03T11:18:26.647+02:002024-01-03T11:18:26.647+02:00Dis baie jare later, en daar was weer "Blood ...Dis baie jare later, en daar was weer "Blood Moons" en baie ander"profete" wat probeer het om die koms van Jesus vas te maak in 'n tyd. Almal was verkeerd, e on sis steeds hier. In die ou testamentiese tye sou die vals profete gestenig geword het, maar vandag hang ons steeds aan hulle lippe en betaal hulle deur hulle Youtube channels te volg. Unsubscribe van hulle en los jou boodskap dat hulle vals is . Raporteer die sites as vals. Di shoe die gestop wordAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-55589293040827001952023-12-28T19:36:52.105+02:002023-12-28T19:36:52.105+02:00Dominee, baie dankie dat u hierdie studie oor gebe...Dominee, baie dankie dat u hierdie studie oor gebed geplaas het.
Günther Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-70384080289705041422023-10-25T20:49:45.481+02:002023-10-25T20:49:45.481+02:00Wat 'n geskiedenis. Ek het groot geword tussen...Wat 'n geskiedenis. Ek het groot geword tussen Oshakati, my oupa se plaas Welverdient(Tussen Ojikoto meer en Etosha) en Tsumeb. Oupa en ouma was Koot en Hester van Tonder. Hul kinders was Kobus( my pa en ook Posisieman vir 'n tyd), Magda Koukakus, Stella Pretorius, Ina Wolfaardt, Lena Alberts, Christa van der Merwe en Ben van Tonder. My ouma aan my ma se kant was Anna Clark wat by die winkeltjie gewerk het oorkant die Menin Hotel nou. My oupa was Nobbie Clark. My ma was Barbara (Pokkies) en haar susters was Brenda, Kleintjie en boetie Oubaas. Half broer en susters Adolf Bause, Baby en Karin. Ons is ook famielie van al die Lusse's en Vermeulens. Dankie vir die stukkie waardevolle geskiedenis. Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-77498665697118961532023-10-18T11:16:20.374+02:002023-10-18T11:16:20.374+02:00Puik artikel! Baie dankie!Puik artikel! Baie dankie!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-76542642103811272982023-10-11T09:15:17.815+02:002023-10-11T09:15:17.815+02:00Daar is konsensus onder akademici dat Jes 19:16-25...Daar is konsensus onder akademici dat Jes 19:16-25 nie deur die profeet Jesaja geskryf is nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-87690496351412578902023-10-10T08:09:24.960+02:002023-10-10T08:09:24.960+02:00Kosbaar. Dankbaar vir sy nalatenskap. Prys die Hee...Kosbaar. Dankbaar vir sy nalatenskap. Prys die Heer!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-17202026880847558962023-10-01T16:20:23.865+02:002023-10-01T16:20:23.865+02:00As jy aan Jesus behoort het jy altyd rede om posit...As jy aan Jesus behoort het jy altyd rede om positief voluit te leef, maak nie saak waar of in watter omstandighede nie.
God is die Pottebakker en ons is die klei.
Hy vorm ons, sodat ons voorwerpe tot eer in sy huis kan wees.
Hy is die Landbouer en ons is die lote.
Hy snoei ons, sodat ons met volharding veel vrug en goeie vrug kan lewer.Stefanushttps://www.blogger.com/profile/11021531571610679773noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-73880971357172221572023-10-01T16:01:10.993+02:002023-10-01T16:01:10.993+02:00Baie insiggewend. Baie insiggewend. Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-84540781301256258132023-10-01T15:16:38.492+02:002023-10-01T15:16:38.492+02:00Wanneer Jesus sy dissipels leer om nie oor kos en ...Wanneer Jesus sy dissipels leer om nie oor kos en klere bekommerd te wees nie – leer Hy hulle om die koninkryk en die wil van God eerste te stel!
God is goed, prys sy heilige Naam!Stefanushttps://www.blogger.com/profile/11021531571610679773noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-20787020078263494442023-10-01T15:03:20.319+02:002023-10-01T15:03:20.319+02:00Die Here Jesus het gewaarsku: Stry hard om te kan ...Die Here Jesus het gewaarsku: Stry hard om te kan ingaan, Baie sal probeer, maar Weinig sal in staat wees.
Dit is 'n verskriklike besef, dat die grootste meerderheid van die Christendom, die verderf sal ingaan!!
Maar God sal in die oordeelsdag geregverdig wees, want Hy gee elke mens 'n regverdige kans, om hom te bekeer.
Laat elkeen weet, dat géén sonde, hoe gering ook al, ooit in die hemelpoorte toegelaat sal word nie.Stefanushttps://www.blogger.com/profile/11021531571610679773noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-1788386181481214222023-10-01T14:39:51.877+02:002023-10-01T14:39:51.877+02:00Die stemme binne in die kerk wat ons wil aanmoedig...Die stemme binne in die kerk wat ons wil aanmoedig om saam met ander godsdienste te bid, is nie die stem van God nie, maar van die Satan!

Stefanushttps://www.blogger.com/profile/11021531571610679773noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-64463184523858310832023-09-23T11:08:28.611+02:002023-09-23T11:08:28.611+02:00Dankie Johannes vir 'n goeie beredeneerde bena...Dankie Johannes vir 'n goeie beredeneerde benadering tot hierdie probleem. Die skokkende deel in jou blog is die aanhaling uit die sinode leesstuk wat net deurspek is van kompromie, gebrek aan 'n begrip van die verskil tussen die kind van God en ander godsdienste (afgode) en die "slippery slope" in die woorde, "Eweneens sou Christene ook nie die eiesoortigheid van hul gebedstradisies en -rituele hoef op te gee nie." Maar, jy is reg, die wortel van die saak is die eer van God en dat ons Hom alleen aanbid.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-10865725911271282952023-08-26T15:19:41.654+02:002023-08-26T15:19:41.654+02:00Loer gerus by https://youtu.be/O6DJ5Y67YeY?si=USbY...Loer gerus by https://youtu.be/O6DJ5Y67YeY?si=USbYa3-6CDfGC13vJohannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-19112051646573263112023-08-24T20:39:26.860+02:002023-08-24T20:39:26.860+02:00My begrip is u teologie sê dat bv. Deut. 23:2 tot ...My begrip is u teologie sê dat bv. Deut. 23:2 tot nuut is ongeag van Matt. 5:18? U skop soos Paulus teen die prikkels. U antwoorde moet logika bevat en krities wees, nie bloot net sê die vraer is 'n duiwel nie. Hulle het gesê Hy het ook 'n duiwel wil ek u herhinner.

Glo u Sy Gees het vandag berou dat Hy oor Simson vaardig geword het soos Rig.15:14 verduidelik?

Glo u Petrus was die klits kwyt dat nadat hy die laken sien neerdaal het, hy sy brief steeds aan die vreemdelinge van die verstrooiing rig? As u nie die skeuring tussen die 2 en 10 stamme verstaan nie staan u geen kans om die nuwe testament te verstaan nie. Die Samaritaanse vrou noem Jakob haar vader en u noem haar 'n baster. Waar kom u aan hierdie versinsel? Sy was nageslag van vrygeraaktes uit die 10 stamme ballingskap. Die 2 en 10 stamme was steeds in vyandskap tydens Sy wandel op aarde en met die barmhartige Samaritaan wys Hy 2 stamme luisteraars hulle moet die strydbyl begrawe, Hy het die middelmuur van skeiding afgebreek.

Troos u daaraan, as die Israel waarheid nie van Hom is nie, sal dit nie oorleef en ons hele weermag van gewone mense wat hierdie waarheid uitbasuin sal misluk. Dieselfde met die kerk. Die begrip is groter as wyle Ds Steenkamp of enige van die ander leraars so om hom na sy dood te beswadder getuig ongelukkig van swak smaak, daar is geen ander verklaring.

TiaanAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-11054319338278339322023-05-07T08:12:03.292+02:002023-05-07T08:12:03.292+02:00Baie dankie Johan vir jou bydra. Jy moet egter nie...Baie dankie Johan vir jou bydra. Jy moet egter nie net tekste in isolasie aanhaal nie, maar in die groter konteks verreken. God het 'n spesiale doel met Israel. Dis reeds duidelik in Sy beloftes aan Abraham. "In jou sal al die geslagte van die aarde geseën wees!" Israel en die beloofde Saad van Abrham, Jesus bring redding na alle mense. Alle mense het gesondig, ook die wat nie onder die wet was nie. Lees die hele Romeine! Die wilde takke (nasies) word ingeënt op die mak olyfboom. (Israel) Lees ook die hele Matteus - "Gaan na al die nasies...!"

Groete
JohannesJohannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-38327400629427550372023-05-06T17:18:51.123+02:002023-05-06T17:18:51.123+02:00Goeie dag,
Ek het toevallig op hierdie "deba...
Goeie dag,

Ek het toevallig op hierdie "debat" afgekom nadat ek Ds Steenkamp geGoogle het.
Hy is reeds in 2009 oorlede en het 'n geweldige positiewe rol in my lewe gehad. Vandag het ek 'n persoonlike verhouding met my Hemelse Vader en 'n diepe dankbaarheid teenoor my Verlosser, Yahshua Messiah vir Sy Genade in my lewe.

Ds de Koning, die vraag wat ek lees wat u aan die lesers vra is of die lesers glo dat Jesus vir elke persoon se sondes gesterf het, ongeag ras, etniese groep, ens?

Die vraag wat ek wil vra, is vir watter "sondes" moes Jesus kom sterf het buiten Sy Eie volk se sondes?
Om die vraag duideliker te maak, watter sondes het die Filistyne gehad? Was hulle sondes dat hulle Dagon aanbid het? Deut 4 wys juis dat gode soos Dagon juis vir ander volke daar gestel is om te aanbid.

Sonde, is oortreding van die wet. As ek 'n blom pluk, is dit nie Sonde nie, maar as die Skrif sou sê "Jy mag nie 'n blom pluk nie", dan was dit Sonde.

Die Filistyn het nooit die Wet ontvang nie, dws, die Filistyne het nie Sonde gehad nie. Waarom het die Filistyn dan verlossing van sonde nodig, of te wel, waarom moes 'n Losser vir 'n Filistyn intree?

Lossing, soos u seker weet is 'n Israelietiese beginsel. n Bloedverwante van jou kon intree en jou skuld koop en as Losser vir jou intree.
Mat 1:21 "en sy sal ‘n seun baar, en jy moet Hom Yahshua noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos." AOV

Nee, ek glo nie dat Jesus vir almal se sondes kom sterf het nie. Hy het vir Sy volk se sondes kom sterf en die van Sy volk wat in hom glo, het kinders van God geword.

Joh 1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;

Joh 1:13 wat nie uit die bloed of uit die wil van die vlees of uit die wil van ‘n man nie, maar uit God gebore is.

Sien, Joh 1:13 tref 'n onderskeid tussen diegene wat uit God gebore is en diegene uit die wil van die vlees gebore is.

Deu 23: 2 Geen baster mag in die vergadering van YHWH kom nie; selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van YHWH nie kom nie.

Indien ek na Deu 2 kyk, skep God self 'n onderskeid tussen Sy Wil en die wil van die vlees.

Die verhaal van Isak is netso duidelike bewys. God sê vir Abraham om sy ENIGSTE seun te gaan offer, alhoewel Abraham twee seuns gehad het (Ismael was aansienlik ouer as Isak). Ismael se ma was Hagar, n Egiptiese slavin...

Dis ook duidelik in die Skrif dat Ismael nooit saam met Isak sou erf nie en Ismael was 'n kind uit die vlees en Isak n kind uit die belofte (of te wel, God se Wil)
Wie is dus kinders van God?

Rom 9:4 Hulle is Israeliete aan wie die aanneming tot kinders behoort en die heerlikheid en die verbonde en die wetgewing en die erediens en die beloftes;

Die Skrif is self duidelik oor die verbonde, die beloftes en Yahweh se Karakter.

Kyk na die volgende:

Mat 10:12 Yahshua het hierdie twaalf uitgestuur en hulle bevel gegee en gesê: Moenie gaan op pad na die heidene nie, en moenie ingaan in ‘n stad van die Samaritane nie;
Mat 10:13 maar gaan liewer na die verlore skape van die huis van Israel.

Vir die Kananese vrou sê Hy die volgende:
Mat 15:24 Maar Hy antwoord en sê: Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel.

In die tuin van Getsemane bid Hy vir Sy dissipels:
Joh 17: 18 Soos U my gestuur het in die wêreld, het Ek ook hulle in die wêreld gestuur.

Die sendingsopdrag is slegs vir Israel, nie vir die wêreld nie. Dis slegs Israel wat sonde het, nie die wêreld nie.

Groete
Johan Bothma

Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-17950789449752214732023-01-22T21:42:48.329+02:002023-01-22T21:42:48.329+02:00Jy kry christene wat 'n afgod van die bybel ma...Jy kry christene wat 'n afgod van die bybel maak. Maar om te se dat almal wat die skrif as outoritatief beskou 'n afgod van dit gemaak het, is 'n strooipopargument en dus 'n drogredenasie. Eben het 'n paar goeie argument teen wanpersepsies binne die kerk. Maar hy gebruik dit op die verkeerde manier om sy eie storie (van die fotostaatsiele) te kan deurdruk. Ek persoonlik dink nie hy suig alles uit sy duim nie. Wat hy berig berus op eie belewenisse wat hy as ondervinding met fotostaatsiele interpreteer (Hulle se dit dan vir hom). Dat hierdie ook demone kan wees wat vir hom lieg, dit wil hy nie sien nie. Almal wat hom daarop wys sny hy uit. Daar is ook 'n groter probleem met sy siening. Dis nie die 'siele' of 'demone' wat gejag moet word nie. Dis die vlees wat gekruisig moet word, om mense te laat deel he in die opstanding van Jesus Christus. Daarna is die demone ens. magetloos in die lewe van daardie mense. Die fotostaatsielskopie-storie is net nog 'n manier om aandag af te trek. Eben het die storie trouens by 'ignite the fire' gekry, wat dieselfde stel hipoteses verkondig. Ek bespeur 'n toename van dwalings en vat ook aan my eie neus met dit. Daar is dinge wat Christene in Suid-Afrika lankal beter moes gedoen het. TKnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-71302452397530831072023-01-22T21:40:20.134+02:002023-01-22T21:40:20.134+02:00Jy kry christene wat 'n afgod van die bybel ma...Jy kry christene wat 'n afgod van die bybel maak. Maar om te se dat almal wat die skrif as outoritatief beskou 'n afgod van dit gemaak het, is 'n strooipopargument en dus 'n drogredenasie. Eben het 'n paar goeie argument teen wanpersepsies binne die kerk. Maar hy gebruik dit op die verkeerde manier om sy eie storie (van die fotostaatsiele) te kan deurdruk. Ek persoonlik dink nie hy suig alles uit sy duim nie. Wat hy berig berus op eie belewenisse wat hy as ondervinding met fotostaatsiele interpreteer (Hulle se dit dan vir hom). Dat hierdie ook demone kan wees wat vir hom lieg, dit wil hy nie sien nie. Almal wat hom daarop wys sny hy uit. Daar is ook 'n groter probleem met sy siening. Dis nie die 'siele' of 'demone' wat gejag moet word nie. Dis die vlees wat gekruisig moet word, om mense te laat deel he in die opstanding van Jesus Christus. Daarna is die demone ens. magetloos in die lewe van daardie mense. Die fotostaatsielskopie-storie is net nog 'n manier om aandag af te trek. Eben het die storie trouens by 'ignite the fire' gekry, wat dieselfde stel hipoteses verkondig. Ek bespeur 'n toename van dwalings en vat ook aan my eie neus met dit. Daar is dinge wat Christene in Suid-Afrika lankal beter moes gedoen het. TKnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-49272659200924880752022-11-30T20:20:08.874+02:002022-11-30T20:20:08.874+02:00Johannes Baie dankie vir hierdie kommentaar oor Eb...Johannes Baie dankie vir hierdie kommentaar oor Eben Swart. Ek en my man is in n sending bediening van die NG kerk in Noord Natal. Ons denke is baie gereformeerd en ons staan 100% vas by die gesag van die Skrif. Ons betreur ook alle liberale teologie wat oral die kerke binnesluip...in baie denominasies. Hierdie lering van Eben het my vir n oomblik deurmekaar gehad. Totdat ek besef het dat hy n dwaal leraar is. Aan hulle vrugte sal julle hulle ken sê die skrif. Een vrug van die Gees wat hy beslis nie het nie is nederigheid nie. Hy is beledigend en kras in sy veroordeling van alles en almal wat verskil van hom. Dit alleen sê vir my hy is n dwaal leraar. Verder verwerp hy die soewereiniteit van God en ook die gesag van die Skrif. Heb 1 diskwalifiseer hom totaal. Ek is bly en dankbaar vir iémand wat sy dwaling weerlê!
Jeanne van der WesthuizenAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-19309257855196025812022-11-30T20:03:55.407+02:002022-11-30T20:03:55.407+02:00Danie Kok, jy is in die kol. Hy is beslis n dwaall...Danie Kok, jy is in die kol. Hy is beslis n dwaalleraar wat dink net hy is reg. Vat glad vir Calvyn aan en bevraagteken die belydenis skrifte soos die 5 dortse leer reels. Net iemand wat die Woord nie ken nie sal die 5 Dortse leerreels bevraagteken. Anonymousnoreply@blogger.com