- As jy glo sal jy die openbaring van God se mag sien !*
Rol die klip weg. Hierdie opdrag van Jesus moes onwerklik en onrealisties geklink het!
Lasarus, Marta en Maria se broer is al vier dae gelede dood en sy lyk het al begin ontbind. (Lees gerus weer die gebeure in Johannes 11)
Jesus was laat vir die begrafnis van een van sy beste vriende...