[Ons is besig met die opwindende en troosvolle boodskap uit 2 Korintiërs hoofstukke 4 en 5]
Jy sou al agtergekom het - om 'n kind van God te wees, beteken
nie dat ek skielik 'n superwese sonder swakheid en probleme geword het nie.
Inteendeel. En tog is die kind van God uniek, iemand met wie 'n bonatuurlike
wonder gebeur het! Hoe moet ons hierdie teenstrydigheid verstaan? Paulus
verduidelik dit met die raak metafoor van die kleipot in 2 Korintiërs 4 vers 7! Dis so vol troos en
belofte!
Luister na die volledig troosvolle boodskap op YouTube . Kliek op SKAT IN KLEIPOTTE
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Jy is welkom om kommentaar te lewer. Hou dit kort, beleef en op die punt af.
As jy nie iewers geregistreer is nie, gebruik die anonymous opsie.