Bladsye

Vrydag 01 November 2013

JOHAN DE KONING

- sy lewe as voetsoldaat op die voorposte van die evangelie verkondiging.

Dit was 'n baie groot voorreg om hierdie boek oor my Pa te skryf, wat verlede jaar oorlede is. Ek glo jy sal dit ook  baie geniet... 








JOHAN DE KONING - VERTELLINGS OOR ‘N EVANGELIE VOETSOLDAAT


INHOUD

‘N WOORDJIE VOORAF
1. PLAASKIND VAN DIE GAMTOOS
2. ‘N TIEKIE VIR ‘N VLOOI
3. KASTEROLIE EN PINKSTERDIENSTE
4. VAN GROENTE PLANT TOT BY DIE TABAKSTOOR
5. GEBED VAN ‘N JONG SEUN
6. DIE GROOTSTE PAKSLAE
7. DIE LAASTE SIGARET
8. DIE MAN ONDER DIE BOOM
9. NUUT OP KANTOOR
10. BID VIR MOEILIKHEID
11. GOEIE WERKE EN GROET MET DIE HAND
12. DIE LANGBROEK
13. KERSPARTYTJIE EN SIRKUS
14. WINKLESPRUIT
15. DEUR GOD EN MENS GEVORM
16. SPYS WAT NIE VERGAAN NIE
17. WILDE LOTE
18. NOMMER PAS
19. KALKBAAI EN DIE ROOI TAAL
20. DIE HEMELSE BANK
21. DIE JOSEFSBESLUIT
22. DOROTHEA SENDING
23. ROOIBAARD EN PAUL KRUGER
24. ‘N MELAATSE OOM
25. DEUR VUUR EN WATER
26. BEKEERDE TSOTSI EN ‘N VRYSTAATSE BOER
27. BELOFTE BY DIE DAM
28. DIE LANG PAD NA SUIDWES
29. OUMA EMMA
30. LENTINA
31. VOORPERD VAN SATAN
32. DIE TAUNUS IN DIE SAND
33. DIE GROEN LAND ROVER
34. BRUID VAN BLOEMENDAL
35. VERLOWING IN ‘N BIDUUR
36. VREUGDES IN OVAMBOLAND
37. BLYPLEK, BABA EN BYE
38. KINDERS
39. KRISIS OP KOËS
40. KINDERS OP KOËS
41. BRIEF UIT DIE HEL
42. NIKODEMUS IN DIE NAG
43. ONDER MAER MAKALANI’S
44. VILHO SE VARK
45. FINSE VRIENDE
46. DOSENT OP ROSSLYN
47. “EK WAS IN DIE TRONK...”
48. MANDAATGEBIED SWA
49. BOODSKAP AAN BARUG
50. KANSE EN KWELLINGS IN DIE KAVANGO
51. CALVYNSTRAAT 7
52. “BID VIR JOU VRIEND...”
53. DIE GOD VAN ELIA
54. VREUGDEVOLLE BEGRAFNIS
55. GEDULD OP TOASIS
56. BY DIE BOESMANS
57. VRIENDELIKE BOERE
58. BEMOEDIGING OP BOSTON
59. TRIOMF OP TSUMKWE 1973
60. DIE GEBED GAAN SAAM
61. DIE GROOT STROOM
62. BLYWENDE VRUG
63. ‘N JAAR OP ORUMANA
64. DIEP WATERS BY RIETOOG
65. ONDER OORLOGSWOLKE
66. SEËN BY SKOLE
67. DIE GESWELDE HAND
68. WEER ‘N GROENE
69. VISVANG EN VISVANG
70. KLEIN DOMINEE MET ‘N GROOT BOODSKAP
71. GROSS BARMEN EN ‘N BRIEF
72. ‘N NUWE BEGIN
73. TEOLOGIESE OPLEIDING
74. ‘N NUWE WALTER
75. ‘N ENIGSTE SEUN STERF
76. ‘N VISIE WORD ‘N WERKLIKHEID
77. TOT IN INDONESIË
78. WALVISBAAI EN DIE WESKUS
79. TOPNAARS IN DIE KUISEB
80. DIE BANDE REËN
81. “AFTREE”
82. LANG PAAIE, TALE EN TEKSTE
83. BABEL OMGEKEER
84. BYBELKENNIS
85. DIE BOK WAT ‘N LEEU WOU WORD
86. “DRONKAARDS”
87. WIE WIL SAAMGAAN?
88. MEDEWERKERS
89. LOJALE LIDMAAT
90. MARIA
91. HONDERD MAAL SOVEEL
92. KLEINKINDERS
93. VOLHARDING
94. BID EN DOEN
95. VREUGDE VAN VRIENDE
96. DIE ERGSTE MAAND
97. DIE LAASTE BESOEK
98. ‘N GROOT MAN GROET
99. ALTYD SKITTER
100. HOOGTEPUNTE
101. NALATENSKAP

Die boek is nou in Suid-Afrika beskikbaar by Jacobus de Koning in Pretoria. Navrae kan aan hom gerig word by (012) 332 4649  of per e-pos by jdwkoning@gmail.com

Die prys is R70,00  (uitgesluit enige posgeld of verpakking)

Die boek behoort teen die einde van Desember ook hier in Namibië te wees!



Die "spook" van ds. Jacob Schoeman tydens die jare van die Bosoorlog in Kaokoland.



Ria en Johan de Koning

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Jy is welkom om kommentaar te lewer. Hou dit kort, beleef en op die punt af.
As jy nie iewers geregistreer is nie, gebruik die anonymous opsie.