tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post9060806856346485652..comments2024-03-13T08:21:47.598+02:00Comments on Woord-Skatte Gemyn op Tsumeb: BLY OP DIE BRUG!Johannes de Koninghttp://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-473681780425125652016-04-03T15:01:29.165+01:002016-04-03T15:01:29.165+01:00Baie interessante vraag, Deon. 'n Mens sal ...Baie interessante vraag, Deon. 'n Mens sal 'n deeglike woordstudie in beide die Hebreeus en Grieks moet maak voor mens 'n antwoord kan waag. Tov Grieks. Dit lyk my meestal word grace met die woord genade vertaal en mercy met barmhartigheid. Ten minste twee Griekse woorde nl. oiktirmon en eleemon word met mercy vertaal en garin met grace. (ek gebruik nou maar sommer my eie transiletasies) Maar dis beslis nie 'n vaste reël nie, want in Luk 18:13 lees my Engelse vertaling "be merciful" en beide die OAV en NAB "wees genadig", die Griekse ww kom van die grondwoord hilaskomai. Dit lyk my nie in elk geval in Afrikaans is daar so 'n duidelike skeiding nie. Taal werk nou eenvoudig nie soos wiskunde nie en daar is groot uitruilbaarheid en oorvleueling van woorde en begrippe. Al wat mens kan doen is om na die spesifieke konteks te kyk. Elke woord het 'n hele reeks van betekensvelde en sommige sal oorvleuel en ander nie noodwendig nie. Vir my (subjektiewe) gevoel gaan die Afrikaanse Woord genade meer oor sake soos sonde vergifnis en die woord barmhartigheid het die konnotasie van jammerkry, goed wees vir iemand in nood. As ek vir iemand soos 'n bedelaar kos gee, dan bewys ek barmhartigheid (mercy), ek sal nie dit nie sommer beskryf as die gee van genade (grace) nie. Ons term "diens van barmhartigheid " het dan ook te maak met hulpverlening.<br /><br />groetnis<br />JohannesJohannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-944713333386136942016-04-03T13:45:33.056+01:002016-04-03T13:45:33.056+01:00Dankie Johannes vir dié lering. As Afrikaner in mu...Dankie Johannes vir dié lering. As Afrikaner in murg en been; ek "worship" by 'n Engelse Baptiste gemeente(klein - sowat 30 siele, kan jy asb. vir my die verskil(en daar is 'n verskil; na my mening) tussen "grace" en "mercy" verduidelik. Ek kon ng nooit 'n duidelike onderskeid maak nie. Deon Barnardhttps://www.blogger.com/profile/17821692031303837071noreply@blogger.com