tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post8417835736258126447..comments2024-03-13T08:21:47.598+02:00Comments on Woord-Skatte Gemyn op Tsumeb: BLINDE BYBELLESERSJohannes de Koninghttp://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-66595360623740512842016-06-21T14:38:27.477+01:002016-06-21T14:38:27.477+01:00Ja Johannes, ek kyk so rondom my en dan wonder ek ...Ja Johannes, ek kyk so rondom my en dan wonder ek so oor die mens en ween saam met God oor alles wat so rondom ons aan die gang is. Die mens, ons mense, wat so leef in vlees en wereldse gemors........waar is hul in Jesus? Jy stel dit so reg, Hy het nie gekom om te oordeel nie, maar om ons bewus te maak van die verkeerde sodat ons kan bely en gered kan word. God se seen jou toegebid met jou toewyding en jou eer aan Hom.Reino Meyerhttps://www.blogger.com/profile/00588631497061274315noreply@blogger.com