tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post8195458528830856966..comments2024-03-13T08:21:47.598+02:00Comments on Woord-Skatte Gemyn op Tsumeb: GEVOLGE VAN DIE GAY AGENDAJohannes de Koninghttp://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comBlogger3125tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-41442557632967653252015-10-14T17:29:19.395+02:002015-10-14T17:29:19.395+02:00Dalk goeie geleentheid vir die Vrye Gereformeerde ...Dalk goeie geleentheid vir die Vrye Gereformeerde kerk in Namibiƫ?Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/08689316508883040051noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-7001713549231468512015-10-12T19:09:38.934+02:002015-10-12T19:09:38.934+02:00Baie dankie vir hierdie interessante en bemoedigen...Baie dankie vir hierdie interessante en bemoedigende nuus!Johannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-30771243766010895292015-10-12T17:11:59.462+02:002015-10-12T17:11:59.462+02:00Dieselfde is aan die gebeur in Scotland: Hele geme...Dieselfde is aan die gebeur in Scotland: Hele gemeentes met kerkrade en predikante breek met die Church of Scotland wat in Mei 2015 soortgelyke besluite geneem het en voeg hulle nou by die Free Church en ander Prebiteriaanse kerke. In die VSA het honderde gemeentes en predikante gebreek met die PCUSA en hulle by die Evangelical Presbyterian Church gevoeg. In albei hierdie kerke onttrek kerke hulle steun aan librale teologiese fakulteite. Daarom trek die meer evangeliese Edinburgh Theological Seminary (Free Church) nou rekord getalle. Die Reformed Theological Seminary waar meer evangeliese en Skrifgetroue opleiding aangebied word groei so dat hulle 'n helee antal nuwe kampusse begin het. Merkwaardig dat daar ook iets van 'n nuwe sendingontwaking is by hierdie kerke in hulle eie omgewing maar ook om onbereikte bevolkingsgroepe te bereik. Hierdie is 'n wereldwye verskynsel ook by ander denominasies soos Anglikane in ander lande wat nuwe inisiatiewe begin.Flip Buyshttps://www.blogger.com/profile/02116115624759787365noreply@blogger.com