tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post8170396764951474262..comments2024-03-13T08:21:47.598+02:00Comments on Woord-Skatte Gemyn op Tsumeb: GROOT BENOUDHEIDJohannes de Koninghttp://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comBlogger15125tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-35886750736282134852014-09-13T15:25:29.954+02:002014-09-13T15:25:29.954+02:00Ongetwyfeld het God nie sy rug op die Jode gekeer ...Ongetwyfeld het God nie sy rug op die Jode gekeer nie, maar daar is GEEN GUNS by God sonder Jesus nie! Elke Jood wat hom tot Jesus bekeer is deel van God se Israel en (net soos ons wat glo) 'n verkryger van sy beloftes!
Ja, jy is reg, die kerk het streng gesproke nie Israel vervang nie, maar voltooi/vervul. Dis juis deur die bekering van die heidene waardeur die "vervalle hut van Dawid" weer herstel is!

Dink vir jouself (oor die land), wat is die grootste, 'n woestynlandjie in die Midde Ooste of die heerlike nuwe aarde?

Maar ons moet nie oor hierdie goed stry nie; vir my gaan dit daaroor dat alle beloftes in die OT 'n werklikheid in Jesus geword het! groeteJohannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-82106873885976653962014-09-13T14:40:35.978+02:002014-09-13T14:40:35.978+02:00Johannes, Ek het gekyk en 'n baie knap stuk we...Johannes, Ek het gekyk en 'n baie knap stuk werk raakgelees - ongelukkig kan ek nie met alle saamloop nie. Baie Evangeliese Gelowiges gaan nie met jou saamstem nie. 'n Boek van Johan Malan, "Die Laaste Dae", wat pas die lig gesien het, en honderde ander skrywers van naam stel 'n ander prentjie waaroor ons nie nou gaan redevoer nie. Ek wil dit net onomwonde stel dat die "Land" Israel gladnie uit eindtyd profesieë gewens kan word nie. Die instutusie kerk het Israel beslis nie vervang nie. In Rom 11 gebruik Paulus die sterkste negatief uit Grieks; het God die Jode die rug toegekeer: "NEVER". Deon Barnardhttps://www.blogger.com/profile/17821692031303837071noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-20525917278973170882014-09-11T14:19:11.286+02:002014-09-11T14:19:11.286+02:00Deon, kyk gerus by die sleutelwoordlys (langsaan) ...Deon, kyk gerus by die sleutelwoordlys (langsaan) onder LUGFOTO VAN DIE BYBEL na die drie artikels daar. Dit wys hoe die hele Bybelse verhaal aanmekaar geweef is en uitloop via al die beloftes op die hoogtepunt van Jesus as die vervulling van al die lemente van die koninkryk naamlik Konig, Volk en Land. groeteJohannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-68373293334779899002014-09-11T14:05:43.563+02:002014-09-11T14:05:43.563+02:00Anonymous(die eerste een - eintlik Deon Barnard)
N...Anonymous(die eerste een - eintlik Deon Barnard)
Nee Johannes - ek weet nie van watter nuwe vebond jy praat nie, maar die eerste keer waar ek die term teegekom het was in Jer.31:31-40. Hierdie beloftes staan vas soos God self hier onderneem. Hier word van werklike plekke in praktiese taal gepraat. In Rom.9-11 maak Paulus tog hierdie saak baie duidelik. Terloops ek maak net van die AOV an die KJV in my studies gebruik en doen ook vir jare al "navorsing" oor Skrifvertaling. Dr. Jeanette Erasmus(sy het nie bedoel om 'n Doktorsgraad te behaal nie), se "Skrifgesag: Manuskripte en Bybelvertaling Deel1 &2" - saam amper 1 000p. staan op my boekrak onder andere. Gaan kyk 'n bietjie by www.bibleready.org op die tuisblad - veral by die hofie oor "Bibles", na die "Bible Descent Chart". Dis 'n belewenis! Laat weet maar as jy dit nie kry nie, dan praat ons weer.
Groetnis
DB , TergnietDeon Barnardhttps://www.blogger.com/profile/17821692031303837071noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-43955652852386630122014-09-11T12:48:21.936+02:002014-09-11T12:48:21.936+02:00Dit is omdat ek so lief is vir Jode dat ek geen oo...Dit is omdat ek so lief is vir Jode dat ek geen ooghare het vir sogenaamde Isreal nie. Ek wil graag die Jode ondersteun teen daardie duiwelse regering in Palestina.

https://www.youtube.com/watch?v=nMQ9C6vni0wAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-5244705144045163422014-09-10T09:43:07.129+02:002014-09-10T09:43:07.129+02:00Bpeta, ek dink ek het dit ook duidelik gemaak dat ...Bpeta, ek dink ek het dit ook duidelik gemaak dat ons ons moet beywer vir die redding van etniese Jode en dat geen Christen Jode sal haat (anti-semities mag wees) nie!

Waar ek wel met jou verskil is dat Jerusalem in konteks van die beloftes van die Nuwe Verbond nie meer ooor 'n fisiese stad gaan nie. Die beloftes oor die heil van Jerusalem vind vervulling in die kerk ( bestaande uit Joodse en heiden Christene) Dis onder andere so treffend duidelik uit Openbaring. Kyk by :

http://skattegemynuitgodsewoordintsumeb.blogspot.com/2012/08/maak-oop-by-openbaring-14.html

of kyk sommer net onder die onderwerp "Nuwe Jerusalem".Johannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-68572075322232469362014-09-10T09:00:14.323+02:002014-09-10T09:00:14.323+02:00Hierdie stukkie behoort eintlik onder Uitverkore V...Hierdie stukkie behoort eintlik onder Uitverkore Volk en Beloofde Land, maar ek sit dit hier in omdat ek aflei dat afrikaansinleipzig nie ooghare vir die Jode het nie. Lees ook Sefanja 3:13 wat dan ook bevestig word in Rom. 11:25-29 Daar is wyd uiteenlopende houdings deur die nasies teenoor Israel. Dit is ‘n belangrike saak hierdie, omdat die oordele van die Here oor Israel se vyande uitgespreek is, en sy seën oor diegene wat hulle ondersteun.Ten spyte van die geestelike doodsheid van die Joodse volk is daar geen regverdiging hoegenaamd om ‘n haatveldtog teen hulle te voer nie. Trouens, dit is naas die verwerping van God een van die heel gevaarlikste dinge op aarde om te doen! Om in stryd met God se wil en opdragte te handel, is om jouself met baie smarte te deurboor. Kyk net wat met Israel gebeur het omdat hulle God verwerp het. Dieselfde God waarsku egter die vyande en kritici van Israel wanneer Hy vir Abraham sê: “Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek” (Gen. 12:3). Nasies en individue wat Israel verwerp, vervolg en beveg, bring ‘n vloek oor hulleself. Hulle grawe ‘n put waarin hulle self sal val. Groot wêreldryke is al vernietig omdat hulle Israel probeer vernietig het. Hieronder is die eens magtige Babiloniese, Assiriese en Romeinse ryke. In Psalm 83 word ‘n Arabiese komplot teen Israel beskryf, waarin Israel se bure saamsweer om dié volk heeltemal uit te wis.Seën hulle Om die seën van die Here te verseker moet ons Israel seën. Moenie haastig wees om Israel te verdoem omdat hulle Jesus verwerp en gekruisig het nie. Dit was wél ‘n daad van ongeloof aan hulle kant, maar dit was deel van God se raadsplan vir die redding van sondaars in die hele wêreld. Sonder die plaasvervangende dood van Jesus sou jy en ek nooit Christene kon word nie, daarom hou Israel se struikeling en wandade tóg vir ons ‘n groot seën in:
“Ek vra dan: Het hulle miskien gestruikel om te val? Nee, stellig nie! Maar deur hulle val het die saligheid tot die heidene gekom om hulle jaloers te maak. En as hulle val die rykdom van die wêreld is en hulle tekort die rykdom van die heidene, hoeveel te meer sal hulle volheid dit nie wees nie!” (Rom. 11:11-12). Omdat Israel vir Jesus verwerp en gekruisig het, het die saligheid tot ons, die nie-Joodse volke, gekom. Israel is in sy gevalle toestand dus ‘n bron van seën vir ons! Die Here sê dat hulle in hul geestelik herstelde toestand, in die komende vrederyk, nog ‘n groter seën vir die wêreld sal wees. Uit enige oogpunt beskou, is ons nét erkentelikheid, seën, voorbidding en onderskraging aan Israel verskuldig. Ons moet hulle jaloers maak op die wyse waarop ons die God van Abraham, Isak en Jakob deur die Messias, Jesus Christus, dien. Ons moet bid vir die vrede van Jerusalem as ons ook in ons eie land in vrede wil leef (Ps. 122:6).Die rede waarom alle gelowiges ernstig en toegewyd vir Jerusalem moet intree, is omdat die stad histories én profeties ten nouste met Israel en die Christendom verbonde is. Die Here Jesus het Homself hier as Messias-Koning geopenbaar, aan die kruis gesterf om versoening vir ons sondes te doen, op die derde dag uit die dood opgestaan en na die hemel opgevaar. Tien dae ná sy hemelvaart is die Heilige Gees oor 120 getroue, biddende dissipels in Jerusalem uitgestort. Dit was die geboortedag van die Christelike kerk. Van Jerusalem af is die boodskap van verlossing na die eindes van die aarde uitgedra (Hand. 1:8).Dit is ook na Jerusalem, op die Olyfberg, dat die Messias aan die einde van die groot verdrukking sal terugkeer om die oorblyfsel van Israel te red, die nasies te oordeel en sy koninkryk op aarde te vestig. In antwoord op die gebede van die heiliges, en in ooreenstemming met sy heilige wil, sal die Messias Jerusalem tot die wêreldhoofstad verhef “O Jerusalem, Ek het wagte op jou mure uitgesit wat gedurigdeur die hele dag en die hele nag nie sal swyg nie. O julle wat die Here herinner aan sy beloftes – moenie rus nie en laat Hom nie met rus nie, totdat Hy Jerusalem bevestig en maak tot ‘n lof op aarde!” (Jes. 62:6-7; kyk ook Jes. 52:1-2). Groete Boeta.
Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-7892845615204375182014-09-06T19:14:30.100+01:002014-09-06T19:14:30.100+01:00Die oproep tot bekering is beslis 'n Bybele im...Die oproep tot bekering is beslis 'n Bybele imperatief - ons vind dit in die mond van Johannes die Doper, Jesus self en dis die groot boodskap van die apostels in Handelinge! Dit kan geensins in dieselfde kategorie as die gedwonge bekerings wat IS tot 'n vals ideolgie voorstaan, geplaas word nie.

Putin : soos reeds gestel het my artikel nie gegaan oor 'n morele beoordeling van leiers of kwessies as sodanig nie. Ek wil ook nie stry oor Putin se motiewe nie. Ek stem met jou saam, ek sien nie juis wêreld leiers wat uitgesproke Christene is nie! Johannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-85153228388723870862014-09-06T18:37:25.524+01:002014-09-06T18:37:25.524+01:00"Christene se oproep word in liefde gerig, om... "Christene se oproep word in liefde gerig, om vrywillig te gehoorsaam..."
Hiermee stem ek saam, maar hier bo het jy gesê:
“Bekeer julle tot God” en dit vergelyk nie net met IS se veldtog nie maar is presies wat hulle sê. Vandaar die vergelyking.

Die enigste wêreld leier wat, in die laaste jare, die Here se wil en Sy almag genoem het is Putin! Hy het in 'n opebrief aan Amerika geskryf:
"Ons is almal anders, maar as ons die Here se seëninge vra moet ons nie vergeet dat God ons gelyk geskape het nie."
Wat ookal Putin se motivering vir sy ondersteuning van die Kerk is maak vir my nie saak nie en daaroor sal ek nie oordeel nie, oordeel die boom aan sy vrug. Is daar nog 'n wêreld leier wat die Kerk ondersteun?
Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-26444581123824683072014-09-06T18:26:21.204+01:002014-09-06T18:26:21.204+01:00Ek dink hierdie is 'n baie goeie punt want dit...Ek dink hierdie is 'n baie goeie punt want dit is presies hierdie afdwaling van die kerk wat die gemors in die wêreld veroorsaak. In Amerika is die Christene Israel-aanbidders en het van die Here vergeet. Hulle glo leringe van demone wat daarop uit is om die mensdom te vernietig. Hulle gebruik die Bybel om hul oorloë goed te praat, dit is 'n skande.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-36858003136681349502014-09-06T15:51:59.818+01:002014-09-06T15:51:59.818+01:00Dankie Johannes - dankie dat iemand se oë ook oop...Dankie Johannes - dankie dat iemand se oë ook oop is. Ek skryf al jare aan Sinodes, individue en vriende oor hierdie grootse gevaar. Ek blaas nie my eie beuel nie, maar ek het al met plaaslike leeraars, Algemene sekretarisse, en so meer geskakel - die resultaat! - kop in die sand - volstruis politiek; "Broer, moenie te veel branders hier om ons maak nie - ons is vas aan die slaap en verkies dit so". Dit skreeu ten hemele dat "geleerde" mense rustig meeloop en nie die vaagste benul het waarheen hulle op pad is nie. My kommer is dat die gewone "bank mede gelowige" nie ingelig is nie en goedsmoeds alles net so aanvaar, sonder om te vra - "wat sê die Skrif" - Leeraar LEER ons!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-4260667109257151362014-09-06T14:44:00.747+01:002014-09-06T14:44:00.747+01:00Ek wou maar net uitlig dat die slegte gebeure in d...Ek wou maar net uitlig dat die slegte gebeure in die wereld vandag nie toevallig is nie, maar dat ons God se toorn soos reeds in Openbaing daarin moet onderskei. Dit gaan dus glad nie oor wat die grootste "gevare" vir ons as Christene is nie. Ja, baie beslis stem ek met jou saam, as dit gaan oor "gevare" dan is ons grootste bedreiging nie van enige mag van buite nie (hetsy Wes, Oos, Islam ens.) maar van dwalinge binne die kerk! Ek is dit met jou honderd persent eens op hierdie punt. Daarom spreek ek ook verskeie dwalinge en valse leer direk aan op hierdie Blog. GroetnisJohannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-6468545465755253292014-09-06T14:32:31.247+01:002014-09-06T14:32:31.247+01:00Die Skrif leer baie duidelik oor die dinge wat in ...Die Skrif leer baie duidelik oor die dinge wat in die artikel gestel word en in die breë kan daar, tong in die kies saamgestem word - maar, Christus, Paulus en ander geinspireerde skrywers van die Woord leer tog baie duidelik, dat die grootste gevaar en afvalligheid van binne die "kerk" sal kom weens "doctrines of demons wat deesdae vry algemeen deur gemeentes goedsmoeds(hopeloss oningelig) nagevolg word. Sien ons dit nie baie duidelik in die omarming van die "kerk" met die RKK, die "New Age"-beweging en die populêre ekumeniese "samewerking" binne baie sg. "kerke", nie. JA die vyeboom bot - maar baie weet nie eens hoe lyk 'n vyeboom nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-42957602914748932562014-09-06T10:24:00.494+01:002014-09-06T10:24:00.494+01:00My vriend in Duitsland, ek dink jy mis die punt va...My vriend in Duitsland, ek dink jy mis die punt van die artikel.
Ter inligting, ek is geen blinde ondersteuner van NAVO, die Weste, Obama of enige Westerse leier nie. Inteendeel ek dink hulle is korrup en goddeloos! (elders op die blog lewer ek byv. kommentaar op Hollande se gebrek aan moraliteit ens.)
Putin is natuurlik ook glad nie 'n engel nie! Ek het persoonlike kontak in Rusland en weet beslis dat sy ondersteuning van die Ortodokse kerk meer oor nasionalisme as iets anders gaan...

Hoe dit ook al sy, die punt van die artikel was nie om sekere konflikte en geskille moreel te beooordeel nie, maar bloot uit te wys dat al die ellendes wat tans aan die gang is, nie bloot as toevallig gesien kan word deur Christene nie, maar verstaan moet word in die lig van God se oordele! (soos uitgespel in die OT, maar ook in Openbaring) God staan nie buite die geskiedenis nie! En die gepaste oproep in 'n tyd soos hierdie (of jy saamstem of nie), is bekering tot die Een ware God wat Homself deur Jesus Christus as die reddende en genadige God geopenbaar het. Christene se oproep word in liefde gerig, om vrywillig te gehoorsaam - hoe jy dit in verband met die wrede geweldsteologie en praktyke van IS kan vergelyk, begryp ek nie lekker nie!

Als wat mooi is.
JohannesJohannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-90272342004577027822014-09-06T10:23:11.325+01:002014-09-06T10:23:11.325+01:00My vriend in Duitsland, ek dink jy mis die punt va...My vriend in Duitsland, ek dink jy mis die punt van die artikel.
Ter inligting, ek is geen blinde ondersteuner van NAVO, die Weste, Obama of enige Westerse leier nie. Inteendeel ek dink hulle is korrup en goddeloos! (elders op die blog lewer ek byv. kommentaar op Hollande se gebrek aan moraliteit ens.)
Putin is natuurlik ook glad nie 'n engel nie! Ek het persoonlike kontak in Rusland en weet beslis dat sy ondersteuning van die Ortodokse kerk meer oor nasionalisme as iets anders gaan...

Hoe dit ook al sy, die punt van die artikel was nie om sekere konflikte en geskille moreel te beooordeel nie, maar bloot uit te wys dat al die ellendes wat tans aan die gang is, nie bloot as toevallig gesien kan word deur Christene nie, maar verstaan moet word in die lig van God se oordele! (soos uitgespel in die OT, maar ook in Openbaring) God staan nie buite die geskiedenis nie! En die gepaste oproep in 'n tyd soos hierdie (of jy saamstem of nie), is bekering tot die Een ware God wat Homself deur Jesus Christus as die reddende en genadige God geopenbaar het. Christene se oproep word in liefde gerig, om vrywillig te gehoorsaam - hoe jy dit in verband met die wrede geweldsteologie en praktyke van IS kan vergelyk, begryp ek nie lekker nie!

Als wat mooi is.
JohannesJohannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.com