tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post6843368906131660460..comments2024-03-13T08:21:47.598+02:00Comments on Woord-Skatte Gemyn op Tsumeb: UITVERKORENES MOET GOD LOOF! Johannes de Koninghttp://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-31153013962800104782015-06-30T11:05:50.357+01:002015-06-30T11:05:50.357+01:00Dag Boeta. Ja ek het jou kommentaar gekry, maar di...Dag Boeta. Ja ek het jou kommentaar gekry, maar dit pas nie regtig by die artikel nie. Dit gaan hier oor lof oor God se genade en jou antwoord is 'n aanval op op jou eie konstruksie van die uitverkiesing. Jy weet ek publiseer jou kommentaar al verskil jou siening van my, maar asseblief hou die kommentaar tersaaklik, billik en op die punt af.

Vriendelike groete
JohannesJohannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-7681747775563756832015-06-19T08:54:19.552+01:002015-06-19T08:54:19.552+01:00More Johannes,
Ek het so twee dae gelede n antwoor...More Johannes,
Ek het so twee dae gelede n antwoord in twee dele gestuur, ek wil net uitvind of jy dit gekry het?

Groete
BoetaAnonymousnoreply@blogger.com