tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post647466207771868269..comments2024-03-13T08:21:47.598+02:00Comments on Woord-Skatte Gemyn op Tsumeb: RHODES MUST FALLJohannes de Koninghttp://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-25231857436104909432015-03-27T13:24:57.689+02:002015-03-27T13:24:57.689+02:00Dankie! Beslis is ek ook ten gunste van robuuste d...Dankie! Beslis is ek ook ten gunste van robuuste debat! Laat ons praat oor Rhodes en wie ook al se vergrype en onderdrukking... en sommer ook oor die hedendaagse leiers s'n, en daaruit leer, sonder om emosies onnodig op te jaag...Johannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-87878650223105999152015-03-27T13:14:18.430+02:002015-03-27T13:14:18.430+02:00Ds. ek sal saamstem dat die uiterlike en innerlike...Ds. ek sal saamstem dat die uiterlike en innerlike herrinneringe aan die verlede nie verwyder moet word nie. Dit konfronteer die post moderne met die realiteit.

Ek stem ook saam dat geweld en anargie rondom die roepe om die beeld van Rhodes to vernietig nie aanvaarbaar is nie. Anders promoveer dit 'n algemene houding van die massas om dit wat hulle realiteit versteur te vernietig, en dan het hulle nie nodig om dit te erken nie.

Maar ek dink nie dit moet gedoen word om "robuuste debat" te vermy nie. Spanning is somtyds juis nodig sodat 'n sweer na bo kan kom om opgelos te word. Veral as 'n ou dink hoeveel die land suid van Oranje daagliks moet ly agv swere wat onderdruk of geignoreer word.

Mynsinsiens sal die standbeel nie val om rede van die twis daar rondom nie, want dieselfde onderdrukking waarvoor Rhodes toe gestaan het, het nog nie gewyk nie en is die wat oorgeneem het by hom nog net so aktief. Hulle is net 'n bietjie minder sigbaar en minder uitgesproke, maar die doelwitte is nog dieselfde.

Die standbeeld self sal slegs val wanneer die Rhodes opvolgers dit as 'n goeie openbare beeld initiatief gesien word.

En hierdie sentiment moet nogsteeds deel wees van die debat, anders sal die padda kook sonder om dit te besef.Anonymousnoreply@blogger.com