tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post6426880791934551133..comments2024-03-13T08:21:47.598+02:00Comments on Woord-Skatte Gemyn op Tsumeb: STERWE OM TE KAN LEWEJohannes de Koninghttp://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comBlogger6125tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-37098763071559484262015-07-07T08:02:00.927+01:002015-07-07T08:02:00.927+01:00Dankie Trudie. Dis ook 'n groot voorreg om jou...Dankie Trudie. Dis ook 'n groot voorreg om jou as suster in die Here te ken!Johannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-21250628105061132282015-07-07T07:59:19.722+01:002015-07-07T07:59:19.722+01:00Ek dank God dat ons paaie gekruis het. TrudieEk dank God dat ons paaie gekruis het. TrudieAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-61766082272696414132015-07-01T12:36:20.301+01:002015-07-01T12:36:20.301+01:00Dankie, broer. Dis sommer baie aangenaam om weer &...Dankie, broer. Dis sommer baie aangenaam om weer 'n slag van jou te hoor! Mag dit met julle baie goed gaan.Johannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-69994042808792973342015-07-01T09:17:32.215+01:002015-07-01T09:17:32.215+01:00Baie bemoedigend, Johannes!Baie bemoedigend, Johannes!Brandon Hammondhttps://www.blogger.com/profile/13308558250077584679noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-21429326363255720352015-07-01T08:48:21.464+01:002015-07-01T08:48:21.464+01:00Dankie suster. Ja, mag Jesus se kosbare woorde on...Dankie suster. Ja, mag Jesus se kosbare woorde ons altyd bybly : "Wie in my glo sal lewe al het hy gesterwe!"Johannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-8657456326827852842015-07-01T08:26:49.163+01:002015-07-01T08:26:49.163+01:00Baie dankie, pragtige getuienis. My gemoed is vol...Baie dankie, pragtige getuienis. My gemoed is vol, en oë vol trane: het pas gehoor 'n vriend Ds Danie du Plessis is gister aan pankreaskanker oorlede. Ook vir hom bring die sterwe nuwe lewe - ewige lewe, prys die Here!! Wat 'n onbeskryflike voorreg om deel van die familie van die Lewende Here te wees, en die hele lewe en alles wat mens belewe, met ander oë te aanskou! Henriettahttps://www.blogger.com/profile/17308892136309292383noreply@blogger.com