tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post4859798139189334641..comments2024-03-13T08:21:47.598+02:00Comments on Woord-Skatte Gemyn op Tsumeb: Heiligheid, huwelik en seksualiteitJohannes de Koninghttp://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comBlogger5125tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-70186693064183555102015-02-17T08:55:16.904+02:002015-02-17T08:55:16.904+02:00Dis jammer dat jy beskuldigings en insinuasies ond...Dis jammer dat jy beskuldigings en insinuasies onder die dekmantel van anonimiteit maak, maar jy vra belangrike vrae en daarom sal ek dit antwoord.

Die bedoeling was nie 'n volledige lys van sondes nie, maar bepaalde sake wat tans uiters aktueel is in die kerk van Jesus.

Jy vra : "My vraag is, het enige groep mense of individu die reg om te oordeel, te straf?" Ek hoef gelukkig nie, hierdie eensydig skeefgetrekte vraag te probeer antwoord nie - dit word so duidelik deur Paulus gedoen in 1 Korintiërs 5. Lees dit asseblief deeglik.

Ek is jammer as jy die getuienis beleef as die van "klipgooiers". Het jy enige bewyse daarvoor? Ek is self diep bewus van my boosheid en broosheid en praat met mense in hierdie situasies op 'n Bybelse manier. Eerlik, maar altyd met die hoop en vergifnis van die evangelie as uitgangspunt. (nog in hierdie afgelope week...) Ek smaak ook die voorreg hoe mense buig onder God se Woord... Dis heerlik. Die vreugde van genade en vergifnis is net moontlik in 'n konteks waar sonde, sonde genoem word. Jesus het immers nie vir goeie mense gekom nie, maar om SONDAARS te RED. As ons wegskram vir die begrip sonde, misken ons ook die moontlikheid van verlossing.

Het jy dalk punt ses misgelees? "6.Die kerkraad wil almal wat op hierdie terrein oortree het in liefde oproep tot berou en bekering en hulle daarop wys dat alle sondaars by Jesus welkom is. Waar daar berou en bekering is, is daar volle vergifnis vir alle sonde op grond van Jesus, ons Middelaar se soenverdienste."

Vriend, lees gerus weer die getuienis in geheel en jy sal sien die hele strekking is eerlik, maar genadig,, reguit, maar nederig...Johannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-3834331872499894382015-02-17T08:36:40.386+02:002015-02-17T08:36:40.386+02:00Dankie!Dankie!Johannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-87202167872666453872015-02-17T08:03:13.545+02:002015-02-17T08:03:13.545+02:00 As goddelike en sosiale instelling, is dit sekerl... As goddelike en sosiale instelling, is dit sekerlik die rol van die kerk om skadelike aspekte van menswees, wat ons ook soms ‘sonde’ noem, te bestry. Self nie groot op konfrontasie nie, sou ek tog graag die fokus wou draai op daardie aspekte wat ander benadeel, soos in die eerste kommentaar genoem – haat, jaloesie, kwaadpratery, twis, vyandskap, verdeeldheid, skeuring…. Kan mens byvoeg, leuens, finansiële uitbuiting, selfopheffing, emosionele manipulasie vir eie gewin…? Die lys kan lank word.

My vraag is, het enige groep mense of individu die reg om te oordeel, te straf? Die effek van oordeel is seerkry, wat onttrekking of terugbaklei tot gevolg het (die klassieke ou veg of vlug). Wil ons jong (of ou) sondaarmense vervreem of wil ons hulle nadertrek? Soos tereg genoem in die blogpos, ons almal is sondaars. Ek sou graag die klem wou sien op liefde en koestering van ‘n broos mens – wat mens gelukkig ook in tye van menslike krisis ondervind. En dankie – die menslike koesterengele is oral. Soms is dit net moeilik om hul te vind tussen die klipgooiers.
Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-44329549878020598612015-02-17T07:14:07.157+02:002015-02-17T07:14:07.157+02:00Beste Johannes
Hoewel uit Rooms Katolieke oord, wi...Beste Johannes
Hoewel uit Rooms Katolieke oord, wil ek die volgende skakel na 'Fifty Shades of Gray' sterk aanbeveel:
http://www.catholiceducation.org/en/marriage-and-family/sexuality/a-psychiatrist-s-letter-to-young-people-about-50-shades-of-grey.html
Neels Malan, Bloemfontein.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-27294622414731182642015-02-16T17:15:47.874+02:002015-02-16T17:15:47.874+02:00Hallo Johannes, dit is verblywend om te hoor dat j...Hallo Johannes, dit is verblywend om te hoor dat julle standpunt inneem met wat DIE HERE beveel. Mag alle kerke ook so optree en dit gesuiwer word van nie net bogenoemde nie maar ook van alle vorme van sonde soos, jaloesie,twis,geldgierigheid,bedrieery,dronkenskap,losbandigheid,towery,vyandskap,
haat,woede,rusies,verdeeldheid,skeuring,kwaadpratery ens wat soms algemeen in die kerk voorkom.Anonymousnoreply@blogger.com