tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post4134588111594725641..comments2024-03-13T08:21:47.598+02:00Comments on Woord-Skatte Gemyn op Tsumeb: ATHANASIUS TOER NA TSUMKWEJohannes de Koninghttp://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-91622450662839034232015-08-14T17:14:52.858+01:002015-08-14T17:14:52.858+01:00Baie dankie Coen! Die opmerking oor die kerk se li...Baie dankie Coen! Die opmerking oor die kerk se lig is so waar...Johannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-45348635267482596932015-08-14T16:08:17.516+01:002015-08-14T16:08:17.516+01:00Johannes. Dit klink en lyk na 'n geseënde Ring...Johannes. Dit klink en lyk na 'n geseënde Ringsitting. Dit bring 'n warm gevoel om my hart om bekende gesigte te sien soos dié van Hendrik van Zyl, Dirk de Vos en Jan Woest. Dis manne en vele ander wat mens ook sou kom noem, wat vir jare reeds toegewyde dienswerk in Namibië verrig. <br />Oor die Ring se Beskrywingspunt dink ek aan 'n opmerking in 'n preek van wyle Dr MD Lloyd-Jones waarin hy die rede noem waarom daar soveel verwarring onder moderne mense oor die inhoud van die evangelie bestaan. Ek meen dat dit ook in ons tyd 100% van toepassing is. Ek haal aan: 'I am not blaming the modern man and woman, those who are outside the Christian Church. There is a sence in which I do not blame them for their bewilderment and for the fact that they are outside the Church, because, alas, we are living in days and times when the Church herself is mainly responsible for the confusion.' Dis hartseer maar so waar. As die kerk se lig dof en donker word, hoe donker moet dit dan nie in die wêreld wees nie. <br />Groete. Coen<br />Groete. CoenAnonymousnoreply@blogger.com