tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post4083594177674865886..comments2024-03-13T08:21:47.598+02:00Comments on Woord-Skatte Gemyn op Tsumeb: RAMP BY KEURBOOMSTRANDJohannes de Koninghttp://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comBlogger3125tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-12051479971255395522016-01-13T18:39:20.081+02:002016-01-13T18:39:20.081+02:00Hi Celia, so lekker om 'n slag jou opinie te h...Hi Celia, so lekker om 'n slag jou opinie te hoor!<br />Ja, die armoede van die prediking is iets vreesliks, God se skape is honger, mag Hy vir jou iewers voedsel voorsien... Sterkte!Johannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-3986293973336913842016-01-13T16:25:40.699+02:002016-01-13T16:25:40.699+02:00Ek gaan elke Sondag kerk toe met n verwagting van:...Ek gaan elke Sondag kerk toe met n verwagting van: bou vehouding met Jesus....gebed... Bybelstudie... Maar Sondag na Sondag kry ek n morele preek.... Oor konflikhantering... Dra mekaar se laste nie mekaar se pakkies nie... En ek kry skaam vir myself..... Hoe verwaand is ek nie om te verwag om op Jesus se skoot te sit ini kerk nie.... Hoe verwaand is ek nie om heeltyd oor Hon te wil dink en praat nie.... Want ek sien: mense wil nie met die Bybel onder die arm loop nie..... Hulle wil net gesus wees in die wete: ek was in die kerk..... Dit laat my koud..... Hoe verwaand is ek nie!!!! Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/09460252222700053905noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-29647369616955732016-01-13T12:37:52.686+02:002016-01-13T12:37:52.686+02:00Ai dit is soveel meer tragies omdat die gesin gega...Ai dit is soveel meer tragies omdat die gesin gegaan het met 'n VERWAGTING , met 'n HONGER! Dit herinner aan die woorde van Amos: Amo 8:11 Kyk, daar kom dae, spreek die Here HERE, dat Ek ‘n honger in die land stuur, nie ‘n honger na brood nie en nie ‘n dors na water nie, maar om die woorde van die HERE te hoor. <br />Amo 8:12 En hulle sal swerwe van see tot see en rondslinger van noord na oos, om na die woord van die HERE te soek, maar hulle sal dit nie vind nie.Henriettahttps://www.blogger.com/profile/17308892136309292383noreply@blogger.com