tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post3728049963608202134..comments2024-03-13T08:21:47.598+02:00Comments on Woord-Skatte Gemyn op Tsumeb: WAARSÊERS EN WATERWYSERSJohannes de Koninghttp://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comBlogger6125tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-53626518135798883042021-05-30T06:18:53.141+02:002021-05-30T06:18:53.141+02:00Dankie vir jou kommentaar. Die groot vraag is net ...Dankie vir jou kommentaar. Die groot vraag is net of 'n ware geredde persoon wat aan God se Woord gehoorsaam is homself hoegenaamd met towery en waarsêery sal ophou? Die Bybel verbied hiedie goed. Die punt is nie dat dit OK is om 'n ateïs te wees nie, maar om niks te doen wat teen God se Woord is nie. GroeteJohannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-22735193055292754992021-05-29T19:51:40.549+02:002021-05-29T19:51:40.549+02:00Goeie naand..nou is my vraag wie is nou eintlik di...Goeie naand..nou is my vraag wie is nou eintlik die een wat ek moet vertrou ..die atehis wat n argeoloog is en water aanwys met n masjien..of die geredde man wat op God vertrou om vir hom te help met sy stokkies om water aan te wys??Fouriehttps://www.blogger.com/profile/15745493597506927492noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-66711287150996178892019-06-09T17:06:14.195+02:002019-06-09T17:06:14.195+02:00Dis 'n moeilike vraag waarvoor ons as beperkte...Dis 'n moeilike vraag waarvoor ons as beperkte mense seker nooit hier op aarde 'n volledige antwoord sal kan gee nie. God het in sy alwysheid bepaal dat die satan 'n sekere ruimte sou kry (wat die mens natuurlik aan hom gegee het), maar dat Hy deur Jesus op Golgota verslaan sou word via die pad van lyding! Dis die pad wat sou wys dat God waarlik goed is en wat die meeste eer aan Hom sou bring. God dwing ook nie die mens om Hom bo Satan te kies nie, maar gebruik 'n sagte mag om die mens te oortuig.Johannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-2270188151594468332018-04-29T16:09:09.900+02:002018-04-29T16:09:09.900+02:00Rian, baie dankie vir jou navraag. As jy bedoel da...Rian, baie dankie vir jou navraag. As jy bedoel dat jy 'n enkele Bybelteks soek wat direk daaroor praat, weet ek nie van so 'n teks nie. Die Bybel is nie 'n ensiklopedie van verskillende sondes nie. Daar is ook byvoorbeeld nie direkte tekste wat sê dat die rook van dagga of lotto speel verkeerd is nie... In die Woord kry ons sekere beginsels oor etiese sake en ons moet dan in die lig daarvan in gehoorsaamheid aan die Heilige Gees besluite neem. Ek dink dis baie duidelik dat iets soos waterwys wat geen wetenskaplike basis het nie, duidelik onder die noemer van waarsêery (bo-natuurlike kennis) val en daarom verkeerd is vir 'n Christen. Ek lees ook nie in die Woord dat dit as 'n gawe van God gesien moet word nie. Ek is wel bewus daarvan dat daar opregte mense is wat hiervan met my sou kon sou kon verskil. Veral aangesien dit so 'n ou gebruik is. Alles wat oud is, is natuurlik nie noodwendig reg nie.

Ek dink ek sou wou volstaan by wat ek in die kort artikel geskryf het.

Vriendelike groete
JohannesJohannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-76764655759898485812018-04-29T09:45:10.859+02:002018-04-29T09:45:10.859+02:00Goeie dag. Ek soek iets waar dit in die bybel beve...Goeie dag. Ek soek iets waar dit in die bybel bevestig dat waterwys verkeerd is asbAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/02144902974326330057noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-6388306254091793602014-10-01T12:03:55.748+02:002014-10-01T12:03:55.748+02:00Johannes, baie dankie vir hierdie bespreking. dit ...Johannes, baie dankie vir hierdie bespreking. dit is so waar wat jy se. Dit is egter n onderwerp wat vemy word, want dit trap op so baie mense se tone. Ek heg hier so n ekstra stukkie aan. Jammer weer vir die Engels.

Twelve Forbidden Practices

1. Enchantments (Towery) -- practice of magical arts (Ex. 7:11,22; 8:7,18; Lev. 19:26; Dt. 18:10; 2Chr. 33:6; 2Ki. 17:17; 21:6; Isa. 47:9,12; Jer. 27:9; Dan. 1:20)

2. Witchcraft (Heksery, Toordokter) -- practice of dealing with evil spirits (Ex. 22:18; Dt. 18:10; 1Sam. 15:23; 2Chr. 33:6; 2Ki. 9:22; Mic. 5:12; Nah. 3:4; Gal. 5:19-21)

3. Sorcery -- same as witchcraft (Ex. 7:11; Isa. 47:9,12; 57:3; Jer. 27:9; Dan. 2:2; Mal. 3:5; Acts 8:9-11; 13:6-8; Rev. 9:21; 18:23; 21:8; 22:15)

4. Soothsaying -- same as witchcraft (Isa. 2:6; Dan. 2:27; 4:7; 5:7,11; Mic. 5:12)

5. Divination (Fortuinverteller) -- the art of mystic insight or fortunetelling (Num. 22:7; 23:23; Dt. 18:10-14; 2Ki. 17:17; 1Sam. 6:2; Jer. 14:14; 27:9; 29:8; Ezek. 12:24; 13:6-7,23; 21:22-29; 22:28; Mic. 3:7; Zech. 10:2; Acts 16:16)

6. Wizardry -- same as witchcraft. A wizard is a male and a witch is a female who practices witchcraft. Both were to be destroyed in Israel (Ex. 22:18; Lev. 19:31; 20:6,27; Dt. 18:11; 1Sam. 28:3,9; 2Ki. 21:6; 23:24; 2Chr. 33:6; Isa. 19:3)

7. Necromancy -- divination by means of pretended communication with the dead (Dt. 18:11; Isa. 8:19; 1Sam. 28; 1Chr. 10:13)

8. Magic (Toorkuns) -- any pretended supernatural art or practice (Gen. 41:8,24; Ex. 7:11,22; 8:7,18-19; 9:11; Dan. 1:20; 2:2,10,27; 4:7,9; 5:11; Acts 19:19)

9. Charm (Gelukbringer)(Towery) -- to put a spell upon (same as enchantment, Dt. 18:11; Isa. 19:3)

10. Prognostication (Soos Sterrewiggelaars) -- to foretell by indications, omens, signs, etc. (Isa. 47:13)

11. Observing times -- same as prognostication (Lev. 19:26; Dt. 18:10; 2Ki. 21:6; 2Chr. 33:6)

12. Astrology and star gazing (Sterrewiggelaar) -- divination by stars (Isa. 47:13; Jer. 10:2; Dan. 1:20; 2:2,10; 4:7; 5:7-15)

Die Woord spreek hom baie baie sterk hieroor uit.
Baie Afrikaners maak gebruik van hierdie praktyke en lees graag “Die sterre voorspel”.
Hierdie is ook nie n baie populere onderwerp nie.
All the above practices were and still are carried on in connection with demons, called familiar spirits. All who forsook God and sought help from these demons were to be destroyed (Lev. 19:31; 20:6; Dt. 18:11; 1Sam. 28; 2Ki. 21:6; 23:24; 1Chr. 10:13; 2Chr. 33:6; Isa. 8:19; 19:3; 29:4. See 1Tim. 4:1-8; 2Th. 2:8-12; Mt. 24:24; Rev. 13; 16:13-16; 19:20).

Seen
Boeta
Anonymousnoreply@blogger.com