tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post2743131639421891778..comments2024-03-13T08:21:47.598+02:00Comments on Woord-Skatte Gemyn op Tsumeb: WAS PAULUS LIEFDELOOS?Johannes de Koninghttp://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-45051145030698008722013-12-06T06:26:42.053+02:002013-12-06T06:26:42.053+02:00Inderdaad moet ons daarna streef om waarheid en li...Inderdaad moet ons daarna streef om waarheid en liefde saam vas te hou. Natuurlik kon net Jesus hierdie fyn balans volmaak onderhou. Ons moet beslis waak teen 'n neiging om sinies te word en altyd probeer om die klem op die heerlike positiewe evangelie van radikale genade te laat val. Ek bedoel ons moet seker maak dat ons meer "vir" iets sal wees as "teen" iets, al sal ons dit nie kan vermy om die verkeerde ook aan te spreek nie! Stryders vir die waarheid wat nie op die positiewe blye evangelie fokus nie, loop beslis die gevaar om weens gedurige stryd "bitterbekke" te word! Hierteen moet ons beslis waak deur mekaar ook te bemoedig met die heerlike boodskap : "Diss volbring!" en "Hy het waarlik opgestaan! "
Mag die Here ons onderskeiding en fyn aanvoeling gee!
groete in Sy diens
JohannesJohannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-481419042246689422013-12-05T20:53:25.827+02:002013-12-05T20:53:25.827+02:00BAIE dankie dominee Johannes, dat u hierdie saak a...BAIE dankie dominee Johannes, dat u hierdie saak aanspreek.

Daar is 'n nuwe "mode" om mense wat enigsins die kwade aanspreek, as liefdeloos uit te maak. Hier is 'n reeltjie uit 'n stuk op ons webwerf:

"Lidmate wat die afgelope aantal jare hierdie onheilige suurdeeg in die kerk probeer aanspreek het, is op allerande maniere beledig en is beskuldig van leuens en liefdeloosheid"

Lees verder hier:

http://www.glodiebybel.co.za/index.php/geloofskwessies-m/55-ng-kerk-kat/700-brief-aan-moderamen-van-as-2012-11-23.html
Henriettahttps://www.blogger.com/profile/17308892136309292383noreply@blogger.com