tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post2053839245418410995..comments2024-03-13T08:21:47.598+02:00Comments on Woord-Skatte Gemyn op Tsumeb: Dis unfair!Johannes de Koninghttp://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-5560598407466706042014-10-05T13:26:04.027+02:002014-10-05T13:26:04.027+02:00Oor die sin van lyding lees ek weer vanoggend die ...Oor die sin van lyding lees ek weer vanoggend die volgende raak:

"Die Here se liefde is baie groter as die grootste leed wat my kan tref."

Dit is die woorde van Ds. Stefaan de Jager, wat ook al swaar tye in sy lewe beleef het. Sy NG gemeente is in Mosselbaai as ek dit reg het. Mag hierdie eenvoudige woorde vir iemand wat hier lees, iets beteken.

Lees meer van die sinvolle gesprek hier:

http://www.glodiebybel.co.za/index.php/geloofskwessies-m/73-hiernamaals-geestelike-werklikheid-kat/547-gesprek-oor-lyding-en-getuienisse-op-strokiesnetkerkbode.html
Henriettahttps://www.blogger.com/profile/17308892136309292383noreply@blogger.com