tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post1987293907435418426..comments2024-03-13T08:21:47.598+02:00Comments on Woord-Skatte Gemyn op Tsumeb: KERK ARRESTEER JESUS?Johannes de Koninghttp://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comBlogger6125tag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-45219401367175886392016-08-12T10:11:24.073+01:002016-08-12T10:11:24.073+01:00Baie welkom. tjdekoning@iway.naBaie welkom. tjdekoning@iway.naJohannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-56532886508999455702016-08-11T21:02:35.823+01:002016-08-11T21:02:35.823+01:00wil graag e pos kontak kan dit moontlik wees
wil graag e pos kontak kan dit moontlik wees <br />Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-72795935949960913942016-07-18T06:39:00.399+01:002016-07-18T06:39:00.399+01:00Ek is bly suster dat jy bemoedig kon word. Onthou ...Ek is bly suster dat jy bemoedig kon word. Onthou net , binne die konteks van afval en dwaling staan God se fondament steeds vas : die Here ken die wat Syne is EN laat ons elkeen wat aan Hom behoort afstand doen van alle ongeregtigheid! Laat ons blymoedig volhard!Johannes de Koninghttps://www.blogger.com/profile/11864623542782281544noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-68914251724216074082016-07-17T21:17:58.247+01:002016-07-17T21:17:58.247+01:00Hierdie opmerking is deur die outeur verwyder.Minahttps://www.blogger.com/profile/01109564066416957556noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-19167283726450048442016-07-08T09:32:51.893+01:002016-07-08T09:32:51.893+01:00Johannes, ek kan nie ander as “Amen” te sê op jou ...Johannes, ek kan nie ander as “Amen” te sê op jou standpunt soos hierbo gestel nie. Die kerk se ampsdraers het deesdae so ‘n geweldige vrees om as “skynheilig” gebrandmerk te word dat niemand meer sy mond oopmaak oor hierdie goed nie. Of is dit dalk ‘n geval dat baie van ons kerklike ampsdraers self in so ‘n mate in die onheiligheid verval het dat hulle bang is dat hulle blootgestel sal word en beskaamd voor God en wêreld sal staan? Ek weet nie.<br /><br />Baie dankie egter dat jy die suiwer standpunt hier duidelik en ondubbelsinnig stel. Mag ons almal hierdeur aangespreek word tot ernstige selfondersoek en korrigerende optrede in die toekoms.<br />Hector Joostehttps://www.blogger.com/profile/01688584458087884360noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4936046487403651891.post-39941273386421933982016-07-08T07:30:18.728+01:002016-07-08T07:30:18.728+01:00Baie baie dankie, ek is diep geraak hierdeur en we...Baie baie dankie, ek is diep geraak hierdeur en weer herinner aan die roerende Eseg 16, waar die Here Sy liefde vir Israel verklaar en sy ontsteltenis oor hulle so hoereer met ander gode. Mag die boodskap ver en wyd gehoor word, mag mense daarop ag gee. Henriettahttps://www.blogger.com/profile/17308892136309292383noreply@blogger.com